Ralph Fiennes

Ralph Fiennes
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Fiennes in 2011 by die Berlynse Rolprentfees.

Geboortenaam Ralph Nathaniel Twisleton-Wykeham-Fiennes
Geboorte 22 Desember 1962 (1962-12-22)
Aktiewe jare 1985-tans

Ralph Fiennes (gebore as Ralph Nathaniel Twisleton-Wykeham-Fiennes;[1] 22 Desember 1962) is ’n Britse akteur. Hy is veral bekend vir sy Shakespeare-rolle.

  1. "It's Raiph actually". The Guardian. Besoek op 10 April 2008

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search